Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jan 15 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTRISE ELLEN BURSTYN

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

DANIELLE DE WIT OOR HAAR MAN, STEPHAN

FLITSVRAE: JOEL STRANSKY • Oud-Bok en rugbykommentator

OPLAAS OP ’N GOEIE PLEK • Amor Vittone is byna 54, en sy voel goed oor waar sy haar nou bevind. Sy het nuwe liefde in haar lewe, reik nuwe musiek uit – en het albei haar kinders steeds onder haar dak

‘ALLES SAL GOED AFLOOP’ • ’n Meisie wat in haar ma se baarmoeder geopereer is om haar lewe te red, vier haar vierde verjaardag, maar het steeds ’n paar hindernisse op haar pad

AGTER DIE KLOPJAG • Amerika se skielike inval in Venezuela het die wêreld geskok – en kritici waarsku dat dit ’n gevaarlike presedent skep

DIE STEM AS STELSEL SWYG • Nou, ná jare se druk en protes, het Sabrina Walter se stryd teen geslagsgeweld nasionale erkenning gekry, maar sy maak dit duidelik: Die werk begin nou eers

DIS NOU MAAR POLONIE • Ja, that’s what she said. As jy The Office ken, sal jy weet dis die gepaste reaksie op dié opskrif. En nou kry ons die ongemaklikste reeks ooit ook in Afrikaans

Lê weg aan MANGO • Dis sekerlik die lekkerste, SOETSTE tropiese vrug wat die somer bied – MANGO’S. Heerlik net so, maar ook GEURIG in geregte – veral saam met OOSTERSE SMAKE. Tower binne ’n ommesientjie lieflike soetgoed daarmee op, van parfaits en lollies tot ’n CHIAPOEDING met rooswatergeure. Mango pas by alles

GEREED VIR SKOOL • Kry ’n A-plus vir skooldrag vir die nuwe jaar

VELSORG VIR BEGINNERS • Hierdie produkte sal help om ’n jong vel skoon en gesond te hou

Net ’n plesier • Maak jou lessenaar ’n gelukkige plek met dié oulike bykomstighede

VRA VIR IRMA

’N NUWE TUISTE SONDER STRES

KWEEK SÓ GESONDE SKERMTYDA • Kinders het ’n gesonde balans tussen die regte lewe en aanlyn aktiwiteite nodig. Hier’s hoe om eenvoudige reëls neer te lê – plus ’n selfoonkontrak wat dit makliker maak

OUER-KIND-SELFOONKONTRAK

SMAAKMAKERS EN JAN TAKS • Dis amptelik – as jy vergoed word om produkte of dienste blootstelling op sosiale media te gee, moet jy belasting betaal. Hier is wat jy moet weet

BLY AKTIEF BY JOU LESSENAAR

JOU STERRE

Amanda • Een ding wat Erik se ma nie in die teeblare kon sien nie, was die mees gehate man op Richmond: die skoolhoof

Boeke vir kinders wat wil leer

Skoonlief, die ondier en die held

BEELDSPRAAK

Waar verbeelding koning kraai • HEERLIKE KYKVERMAAK VIR DIE JONGKLOMP

Fatman sing vir die kinders • Jonk en oud was mal oor sy eerste kinderliedjie en nou bederf hy ons met ’n tweede een – net betyds vir die skooldeure wat vir die jongspan oopswaai

*TV-gids

HUIS genotjies

terug skool toe en GEREED OM TE GROEI

Kosblik-wenke vir gesonde kinders • Fop hulle om gesond te eet met hierdie smaaklike en oulike idees.

Die allerbeste skoolklere-afmerklysie • Ons het die perfekte kontrolelys saamgestel vir ouers wat oorweldig voel. Merk dit wat jou kind nodig het en kom na jou naaste PEP om hulle teen begrotingsvriendelike pryse uit te rus!

Die belangrikheid van die regte skoene • Skool- en sportskoene is nie net ʼn vereiste vir skooldrag nie – dit speel ʼn rol in jou kind se gemak, postuur en algehele prestasie. Hier is vyf...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans