Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jan 08 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

ESPERANTO, DIE TAAL VAN EENHEID

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

JUNANDA CARSTENS OOR HAAR MAN, CHRISTO

FLITSVRAE: HANNAH BORTHWICK • Aktrise

SOM VAN VYF • Met drie kinders wat binne vyf jaar gebore is, het die aktrise Simoné Pretorius haar hande vol, maar sy weet ook hierdie is die mooiste jare

’N HART VOL LEEUEMOED • Sy is gebore sonder arms en bene, maar laat haar nie onderkry nie, selfs noudat die lewe ’n nuwe struikelblok in haar pad gerol het

NEUS IN DIE LUG • Lady is die enigste hond in die Vrystaat wat die geur van misdaad in ’n menselyf kan opspoor, en sy en haar hanteerder is saam ’n gedugte span

SKOONMA SE VUIL WASGOED • Hulle kom uit een van Europa se bekendste families, maar nou baklei twee baronesse, die matriarg en haar skoondogter, oor hul kosbare erfgoed

DIE BRUL IN SY ENJIN • Lando Norris en sy Portugese meisie, Margarida Corceiro, is dalk die warmste paartjie in Formule 1. Hulle romanse steek al die ander karre verby en los strepe in die pad

NIE VIR ’N POP GEVAT • Saam met die verwende marionet Kwasper reis Wiebke Holm-Mikula deur die land, en wanneer Kwasper rus, maak Wiebke met haar reënboogorkes musiek

HOOG OP DIE LEWE • Vir een van die langste vroue op aarde is die lewe ’n partytjie waar jy moet dans en dans en dans

WAT WAG IN 2026? • Nuwe jaar, nuwe dinge. Lees hier waarna jy vanjaar kan uitsien aan die kos-, mode-, skoonheids-en dekorfront

MODE TRENDS 2026

SKOONHEID TRENDS 2026

DEKOR TRENDS 2026

VRA VIR IRMA

KIES JOU KUSSING SÓ • Die regte kussing kan ’n groot verskil maak aan hoe goed en lekker jy slaap. Kenners gee raad om jou te help kies

HELP JOU KIND SÓ MET ’N HUISLENING • Dis dikwels moeilik vir jong mense om hulle eerste huis te koop. Ons kyk na maniere om jou kind te help sonder om vir jouself ’n finansiële gat te grawe

HONDEGEVEG!

JOU STERRE

Vakansiekos • Lizbé het nog altyd gedink Miss Jeffreys is ’n snaakse vroutjie. Hou haar eenkant, maar weet te veel van almal – en dan is daar die gerugte

Op soek na skoonheid in die stukkende

Nou vir nog ’n keer om die son • Die tweede seisoen van dié gewilde drama is hier

BEELDSPRAAK

Maak tyd vir ’n moet-kyk • Hier is ’n paar reekse om in te pas terwyl jy nog kan

Om weer hoop te hê

Maak die beste van wat jy het

LAND VAN MELK EN HEUNING

SOMBR

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Raaisel oor Inkawonder dalk opgelos

ELDERS IN DIE WÊRELD

GOEIE NUUS

Robotarms help om kunswerke te herstel

PARASITIES

FOTO VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

TARIQUE KENNY

KINDER-SPELETJIES

DIE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

BLONDE AMBISIE • Sy het kinderjare vol mishandeling oorleef om die wêreld se bekendste beïnvloeder en ’n multimiljoenêrsakevrou te word. Hoe’t sy dit reggekry? Heeltemal op haar eie, sê Paris Hilton uit haar herehuis in Los Angeles

TWEE KLEIN VOËLTJIES • Haar storie is dié van Rory en Hera, die troupante wie se...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans